summaryrefslogtreecommitdiff
path: root/tex/context/patterns/lang-af.rme
blob: 7227263c3c2432a6bd07598514d58e634c7ab4db (plain)
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
% generated by mtxrun --script pattern --convert

Afrikaans Hyphenation Patterns

(more info about the licence to be added later)

% Hyphenation patterns taken from
%     <http://extensions.services.openoffice.org/en/project/dict_af>
% Author:
%     Friedel Wolff <friedel at translate dot org dot za>
%
% The patterns have been added on 2010-09-18 on user request
% from South Africa, but the patterns seems to be hand-edited badly.
% We have removed conflicting patterns manually,
% however this is only a temporary solution.
% Having some patterns is better than having no patterns at all,
% but somebody should improve, test and possibly replace patterns
% with a properly tested version.
%
% The hyph-utf8 team.
%
%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
% Hyphenation file for Afrikaans
% Copyright (C) 2005  Friedel Wolff
%
% This library is free software; you can redistribute it and/or
% modify it under the terms of the GNU Lesser General Public
% License as published by the Free Software Foundation; either
% version 2.1 of the License, or (at your option) any later version.
%
% This library is distributed in the hope that it will be useful,
% but WITHOUT ANY WARRANTY; without even the implied warranty of
% MERCHANTABILITY or FITNESS FOR A PARTICULAR PURPOSE.  See the GNU
% Lesser General Public License for more details.
%
% You should have received a copy of the GNU Lesser General Public
% License along with this library; if not, write to the Free Software
% Foundation, Inc., 59 Temple Place, Suite 330, Boston, MA 02111-1307  USA
%
%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
%
% Woordafkapping in Afrikaans
%
% Kopiereg Friedel Wolff (2005), lisensie: LGPL
%
% Geen waarborg van enige aard nie.
%
% Weergawe vir altlinuxHyph
% Gebasseer op die WAT, HAT, en reëls van die AWS en
%         "40 000 woorde" deur GC Bresler
%
%
%
%
% Uitleg
% ======
% 0.  Notas
% 1.  Algemene voorvoegsels
% 1.  Algemene agtervoegsels
% 2.  Verkleiningsvorme
% 3.  Alle herhalings van konsonante langs mekaar (gg, kk, ens.)
% 4.  Deeltekens
% 5.  Kapies
% 6.  Konsonantkombinasies met b-z (vokale uitgesluit, hoofsaaklik geslote
%     lettergrepe)
% 7.  Vokaalkombinasies, diftonge, ens.
% 8.  Oop lettergrepe
% 9.  Geslote lettergrepe
% 10. Vaste vorme
% 11. Uitsonderings
% 11. Kombinasies met "ig"
% 12. Kombinasies met "ing"
% 13. Trappe van vergelyking verbuigings
% 14. Grootskaalse konsonantopeenhoping
% 15. Waaghalsige pogings tot samestellings en verbindingsklanke
%
%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
% 0.  Notas
% =========
% Dit is belangrik dat daar nie te min karakters van 'n woord alleen op 'n reël
% toegelaat word nie. Die verstekwaardes van 3 is waarskynlik goed genoeg dat
% daar nie foute sal wees nie. Kleiner waardes is riskant, en is moontlik ook
% sleg uit 'n oogpunt van leesbaarheid. Twee karakters behoort egter nie veel
% probleme te gee nie. Op enkele plekke is daar selfs reëls vir die afkap na
% die eerste letter van 'n woord. In Afrikaans sal dít waarskynlik nie lekker
% lees nie.
%
% Hier is moontlik heelwat foute. Die volgende gee veral probleme:
%  * samestellings, en veral samestellings met verbindings-s. Hierdie is 'n
%    groot probleem aangesien woordgrense juis die ideale plek is om af te kap.
%    Die afkap rondom woordgrense by samestellings kan lees bemoeilik.
%  * leenwoorde
%  * vreemde name en plekke
%  * klanke wat soms een klank is en soms nie, soos sj, gh, tj
%  * verkleiningsvorme, wat in elkgeval maar "bie-tjie" vreemd is
%  * deeltekens maak dinge maklik, maar as ons breek voor hulle, moet die
%    deelteken verval - nie moontlik nie. Die nuwe AWS maak wel voorsiening vir
%    die behoud van die deelteken, maar ideaalgesproke moet ons dit kan
%    verwyder, veral in gevalle waar die deelteken slegs vir leesbaarheid
%    gebruik is.
%  * oop lettergrepe, veral aangesien woorde wat op geslote lettergrepe eindig
%    saamgevoeg kan word met woorde wat op vokale begin
%  * sekere breuke, alhowel hulle korrek is, bemoeilik lees.
%    Kyk bv. na "vere-".
%  * die interaksie van reëls op mekaar is moeilik om mee tret te hou.
%
% Plekke waar daar iets staan soos "200 gevalle" is 'n rowwe aanduiding van die
% aantal gevalle in die woordelys waar 'n sekere reël voorkom. Neem dit met 'n
% knippie sout, aangesien die interaksie van verskillende reëls meestal nie in
% ag geneem is nie (maar soms wel). Die woordelys is ook 'n bewegende teiken.
%
%
%