% generated by mtxrun --script pattern --convert Afrikaans Hyphenation Patterns (more info about the licence to be added later) % Hyphenation patterns taken from % % Author: % Friedel Wolff % % The patterns have been added on 2010-09-18 on user request % from South Africa, but the patterns seems to be hand-edited badly. % We have removed conflicting patterns manually, % however this is only a temporary solution. % Having some patterns is better than having no patterns at all, % but somebody should improve, test and possibly replace patterns % with a properly tested version. % % The hyph-utf8 team. % %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%% % Hyphenation file for Afrikaans % Copyright (C) 2005 Friedel Wolff % % This library is free software; you can redistribute it and/or % modify it under the terms of the GNU Lesser General Public % License as published by the Free Software Foundation; either % version 2.1 of the License, or (at your option) any later version. % % This library is distributed in the hope that it will be useful, % but WITHOUT ANY WARRANTY; without even the implied warranty of % MERCHANTABILITY or FITNESS FOR A PARTICULAR PURPOSE. See the GNU % Lesser General Public License for more details. % % You should have received a copy of the GNU Lesser General Public % License along with this library; if not, write to the Free Software % Foundation, Inc., 59 Temple Place, Suite 330, Boston, MA 02111-1307 USA % %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%% % % Woordafkapping in Afrikaans % % Kopiereg Friedel Wolff (2005), lisensie: LGPL % % Geen waarborg van enige aard nie. % % Weergawe vir altlinuxHyph % Gebasseer op die WAT, HAT, en reëls van die AWS en % "40 000 woorde" deur GC Bresler % % % % % Uitleg % ====== % 0. Notas % 1. Algemene voorvoegsels % 1. Algemene agtervoegsels % 2. Verkleiningsvorme % 3. Alle herhalings van konsonante langs mekaar (gg, kk, ens.) % 4. Deeltekens % 5. Kapies % 6. Konsonantkombinasies met b-z (vokale uitgesluit, hoofsaaklik geslote % lettergrepe) % 7. Vokaalkombinasies, diftonge, ens. % 8. Oop lettergrepe % 9. Geslote lettergrepe % 10. Vaste vorme % 11. Uitsonderings % 11. Kombinasies met "ig" % 12. Kombinasies met "ing" % 13. Trappe van vergelyking verbuigings % 14. Grootskaalse konsonantopeenhoping % 15. Waaghalsige pogings tot samestellings en verbindingsklanke % %%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%% % 0. Notas % ========= % Dit is belangrik dat daar nie te min karakters van 'n woord alleen op 'n reël % toegelaat word nie. Die verstekwaardes van 3 is waarskynlik goed genoeg dat % daar nie foute sal wees nie. Kleiner waardes is riskant, en is moontlik ook % sleg uit 'n oogpunt van leesbaarheid. Twee karakters behoort egter nie veel % probleme te gee nie. Op enkele plekke is daar selfs reëls vir die afkap na % die eerste letter van 'n woord. In Afrikaans sal dít waarskynlik nie lekker % lees nie. % % Hier is moontlik heelwat foute. Die volgende gee veral probleme: % * samestellings, en veral samestellings met verbindings-s. Hierdie is 'n % groot probleem aangesien woordgrense juis die ideale plek is om af te kap. % Die afkap rondom woordgrense by samestellings kan lees bemoeilik. % * leenwoorde % * vreemde name en plekke % * klanke wat soms een klank is en soms nie, soos sj, gh, tj % * verkleiningsvorme, wat in elkgeval maar "bie-tjie" vreemd is % * deeltekens maak dinge maklik, maar as ons breek voor hulle, moet die % deelteken verval - nie moontlik nie. Die nuwe AWS maak wel voorsiening vir % die behoud van die deelteken, maar ideaalgesproke moet ons dit kan % verwyder, veral in gevalle waar die deelteken slegs vir leesbaarheid % gebruik is. % * oop lettergrepe, veral aangesien woorde wat op geslote lettergrepe eindig % saamgevoeg kan word met woorde wat op vokale begin % * sekere breuke, alhowel hulle korrek is, bemoeilik lees. % Kyk bv. na "vere-". % * die interaksie van reëls op mekaar is moeilik om mee tret te hou. % % Plekke waar daar iets staan soos "200 gevalle" is 'n rowwe aanduiding van die % aantal gevalle in die woordelys waar 'n sekere reël voorkom. Neem dit met 'n % knippie sout, aangesien die interaksie van verskillende reëls meestal nie in % ag geneem is nie (maar soms wel). Die woordelys is ook 'n bewegende teiken. % % %