summaryrefslogtreecommitdiff
path: root/tex/context/patterns/lang-af.rme
diff options
context:
space:
mode:
authorMarius <mariausol@gmail.com>2010-09-18 14:17:53 +0300
committerMarius <mariausol@gmail.com>2010-09-18 14:17:53 +0300
commitf986a332f76934300807a66702e402cc57c4b776 (patch)
treed165c4eff451c5503364c48d246885128342c766 /tex/context/patterns/lang-af.rme
parent23e5958972d079082ab44fec559f98368493bdb8 (diff)
downloadcontext-f986a332f76934300807a66702e402cc57c4b776.tar.gz
beta 2010.09.18 12:08
Diffstat (limited to 'tex/context/patterns/lang-af.rme')
-rw-r--r--tex/context/patterns/lang-af.rme113
1 files changed, 113 insertions, 0 deletions
diff --git a/tex/context/patterns/lang-af.rme b/tex/context/patterns/lang-af.rme
new file mode 100644
index 000000000..7227263c3
--- /dev/null
+++ b/tex/context/patterns/lang-af.rme
@@ -0,0 +1,113 @@
+% generated by mtxrun --script pattern --convert
+
+Afrikaans Hyphenation Patterns
+
+(more info about the licence to be added later)
+
+% Hyphenation patterns taken from
+% <http://extensions.services.openoffice.org/en/project/dict_af>
+% Author:
+% Friedel Wolff <friedel at translate dot org dot za>
+%
+% The patterns have been added on 2010-09-18 on user request
+% from South Africa, but the patterns seems to be hand-edited badly.
+% We have removed conflicting patterns manually,
+% however this is only a temporary solution.
+% Having some patterns is better than having no patterns at all,
+% but somebody should improve, test and possibly replace patterns
+% with a properly tested version.
+%
+% The hyph-utf8 team.
+%
+%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
+% Hyphenation file for Afrikaans
+% Copyright (C) 2005 Friedel Wolff
+%
+% This library is free software; you can redistribute it and/or
+% modify it under the terms of the GNU Lesser General Public
+% License as published by the Free Software Foundation; either
+% version 2.1 of the License, or (at your option) any later version.
+%
+% This library is distributed in the hope that it will be useful,
+% but WITHOUT ANY WARRANTY; without even the implied warranty of
+% MERCHANTABILITY or FITNESS FOR A PARTICULAR PURPOSE. See the GNU
+% Lesser General Public License for more details.
+%
+% You should have received a copy of the GNU Lesser General Public
+% License along with this library; if not, write to the Free Software
+% Foundation, Inc., 59 Temple Place, Suite 330, Boston, MA 02111-1307 USA
+%
+%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
+%
+% Woordafkapping in Afrikaans
+%
+% Kopiereg Friedel Wolff (2005), lisensie: LGPL
+%
+% Geen waarborg van enige aard nie.
+%
+% Weergawe vir altlinuxHyph
+% Gebasseer op die WAT, HAT, en reëls van die AWS en
+% "40 000 woorde" deur GC Bresler
+%
+%
+%
+%
+% Uitleg
+% ======
+% 0. Notas
+% 1. Algemene voorvoegsels
+% 1. Algemene agtervoegsels
+% 2. Verkleiningsvorme
+% 3. Alle herhalings van konsonante langs mekaar (gg, kk, ens.)
+% 4. Deeltekens
+% 5. Kapies
+% 6. Konsonantkombinasies met b-z (vokale uitgesluit, hoofsaaklik geslote
+% lettergrepe)
+% 7. Vokaalkombinasies, diftonge, ens.
+% 8. Oop lettergrepe
+% 9. Geslote lettergrepe
+% 10. Vaste vorme
+% 11. Uitsonderings
+% 11. Kombinasies met "ig"
+% 12. Kombinasies met "ing"
+% 13. Trappe van vergelyking verbuigings
+% 14. Grootskaalse konsonantopeenhoping
+% 15. Waaghalsige pogings tot samestellings en verbindingsklanke
+%
+%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%
+% 0. Notas
+% =========
+% Dit is belangrik dat daar nie te min karakters van 'n woord alleen op 'n reël
+% toegelaat word nie. Die verstekwaardes van 3 is waarskynlik goed genoeg dat
+% daar nie foute sal wees nie. Kleiner waardes is riskant, en is moontlik ook
+% sleg uit 'n oogpunt van leesbaarheid. Twee karakters behoort egter nie veel
+% probleme te gee nie. Op enkele plekke is daar selfs reëls vir die afkap na
+% die eerste letter van 'n woord. In Afrikaans sal dít waarskynlik nie lekker
+% lees nie.
+%
+% Hier is moontlik heelwat foute. Die volgende gee veral probleme:
+% * samestellings, en veral samestellings met verbindings-s. Hierdie is 'n
+% groot probleem aangesien woordgrense juis die ideale plek is om af te kap.
+% Die afkap rondom woordgrense by samestellings kan lees bemoeilik.
+% * leenwoorde
+% * vreemde name en plekke
+% * klanke wat soms een klank is en soms nie, soos sj, gh, tj
+% * verkleiningsvorme, wat in elkgeval maar "bie-tjie" vreemd is
+% * deeltekens maak dinge maklik, maar as ons breek voor hulle, moet die
+% deelteken verval - nie moontlik nie. Die nuwe AWS maak wel voorsiening vir
+% die behoud van die deelteken, maar ideaalgesproke moet ons dit kan
+% verwyder, veral in gevalle waar die deelteken slegs vir leesbaarheid
+% gebruik is.
+% * oop lettergrepe, veral aangesien woorde wat op geslote lettergrepe eindig
+% saamgevoeg kan word met woorde wat op vokale begin
+% * sekere breuke, alhowel hulle korrek is, bemoeilik lees.
+% Kyk bv. na "vere-".
+% * die interaksie van reëls op mekaar is moeilik om mee tret te hou.
+%
+% Plekke waar daar iets staan soos "200 gevalle" is 'n rowwe aanduiding van die
+% aantal gevalle in die woordelys waar 'n sekere reël voorkom. Neem dit met 'n
+% knippie sout, aangesien die interaksie van verskillende reëls meestal nie in
+% ag geneem is nie (maar soms wel). Die woordelys is ook 'n bewegende teiken.
+%
+%
+%